Home   |   Academics   |   Sport & Culture   |   Special Days & Outings   |   School Fees & Hours   |   Application   |   Gallery   |   Contact Us
Grey College Pre Primary School search:
 


Special Days / Spesiale Dae


  • During the first term we have a picnic where the parents get to know each other and the teachers.
  • The Grey boys and the Eunice girls visit one another alternatively on Valentine's day.
  • The high light of the second term is the Fun Fare where the boys can sell their own products for own gain.
  • The third term is known for the concert, a visit to the Zoo and a Worsie-braai on Spring day.
  • During the fourth term we repay our dues when the school presents the annual Grandparents’ Day. The Diploma Ceremony is a ceremony where the boys are capped.  After being capped they are no longer Grade R boys, but Grey Gentlemen, ready for Grade 1.  A Christmas party is held  to celebrate the end of the year.
Our fancy dress days are a way to show the boys how fortunate they are and help them do their part in giving back to the less fortunate. During these days the boys dress up according to a theme. They bring along donations according to the theme.  These donations are distributed to various needy charity organizations. 
Every second Friday has  a treat in store for the boys!  The boys are allowed to bring something special in their lunch box.  Every other Friday the boys have Baking Day where they do simple cooking activities.
  • Gedurende die eerste kwartaal word daar 'n "Ken-mekaar-aand" gehou, waar alle ouers en personeel heerlik saam piekniek hou.
  • Die Grey-seuns en die Eunice-meisies neem beurte om mekaar op Valentynsdag te besoek.
  • Die hoogtepunt van die tweede kwartaal is natuurlik die Kermis, wanneer die seuns die geleentheid kry om hulle selfgemaakte produkte te verkoop.
  • Die derde kwartaal is dit konserttyd asook 'n besoek aan die Dieretuin en Worsiebraai op Lentedag.
  • Die vierde kwartaal is terugbetaaltyd wanneer die jaarlikse Oupa- en Oumadag aangebied word.  Die Diplomaplegtigheid is gewoonlik 'n baie stigtelike verrigting waartydens die seuns "gecap" word.  Na die seremonie is hulle nie meer Graad R seuns nie, maar Grey "Gentlemen" wat slaggereed is vir Graad 1.  'n Vrolike Kerspartytjie kondig die einde van die skooljaar aan.

Met ons "Fancy Dress" projekte, poog ons om aan ons leerders te wys hoe bevoreg hulle is en moedig hulle aan om vir die minderbevoorregtes te gee.  Hulle bring bydraes wat ooreenstem met die tema.  Hierdie donasies word dan aan verskeie behoeftige liefdadigheidsorganisasies geskenk.  Elke tweede Vrydag het 'n belofte van bederf in.  Mammas mag dan vir hulle 'n spesiale lekkerny in hulle kosblikke pak.  Elke ander Vrydag is hulle "chefs" wat bak en brou.





Quick Links
Reunie
Gallery
Events
Stabilis
Contact Grey Reunie
High School
News
Annual programme
Sport
Culture
1st XV & Fixtures 2012
Contact
Primary School
Academics
Sport
Culture
Resources
Contact
Pre - Primary School
Pre primary school
Contact
 
Home  |  Contact Us  |  Browser  |  Disclaimer  |  Privacy Policy  |  CMS  |  Webmaster
© 2017 Grey College